AgriOrbit
agricultureCenter
Johan Styger: Ons groet ‘n ikoon in die vleisbeesbedryftranslating…
Die Suid-Afrikaanse vleisbeesbedryf neem swaar afskeid van Johan Styger, ‘n bekroonde Simmentaler-stoetteler wat met sy wetenskaplik-gedrewe benadering ’n blywende merk op die bedryf gelaat het. Johan was ook ‘n siviele ingenieur en sakeman, maar sy BTB Simmentaler-stoet in die…
Keywords#Johan#die#Johan Styger#Ons#sy