AgriOrbit
agricultureCenter
Hoe om substantiewe billikheid te bewystranslating…
Die konsep van substantiewe billikheid word gebaseer op die Kode van Goeie Praktyk: Ontslag (KGPO), wat ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet 66 van 1995) uitgevaardig is. Die KGPO bied riglyne om te bepaal of ’n ontslag substantief billik is. Daar heers ’n algemene…
Keywords#die#van#Hoe#substantiewe billikheid#kgpo